'n Engel het dit self gebring, die vreugde-boodskap en jy het 'n lofsang tot Gods eer gesing, Maria, nooi uit Nasaret!Maar toe Josef van jou wou skei en bure-agterdog jou pla, het jy kon dink, eenmaal sou hy die hele wêreldskande dra?Toe jy soms met 'n glimla ...